🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

10 Uit 10 - Brendan Peyper Chords

Chords: Album:, Bly, Capo:, C, G, F, Am, Dm, Gadd11

More chords by Brendan Peyper

Genre: electronic, dance, pop


Released: 9 Oct 2015
Album: Stop Wag Bly Nog 'n Bietjie
Capo: No

[Intro]
C G F G

[Verse 1]
C G F G Am
Eendag toe 's jy daar, twee keer moes ek jou vra,
G F
En my derde wens het jy geraak,
G C G F G Am
Vier seisoene vat vyfde mensies saam,
G F
Saam met jou wil ekke nooit praat.

[Pre-Chorus]
G Dm
Maak my sesde sintuig wakker,
F
Jy's my sewende wêreld wonder,
G Am Gadd11 G
Agt kan beter, nege nog te min vir jou.

[Chorus]
C G F C F G
10, 10 10 uit 10 as ek jou sien, (ooh oh oh oooh),
C G F C F G
10, 10, 10 uit 10 wat jy verdien, (Wat jy verdien),
C G F G C
Kan nie beter, kan nie mooier, kan nie lekkerder vir my nie, nie,
G F C F G
10 uit 10 as ek jou sien, (As ek jou sien),
C G N.C.
10, 10, 10 uit 10 as ek jou sien.

[Verse 2]
C F G Am
Eenkeer nooit genoeg, twee keer moes ek kyk,
G F
Jy was so mooi op daardie derde date,
G C G F
Vier ons tye saam,
G Am
Vyf duisend sterre skryf jou naam,
G F
En ek weet dis nie genoeg vir jou.

More Brendan Peyper Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords