Vir Nou - Brendan Peyper Chords
Chords: Capo:, Gadd11, G, Em7, D, C, Dsus4, Cadd9, Dsus2, Cmaj7
More chords by Brendan Peyper
Genre: electronic, experimental, ambient
Released: 26 Oct 2018
Album: Dis nie sonde nie
[Chords]
[Em7 022030]
Capo: 1 fret
[Intro]
Gadd11 G
Em7 D
[Verse 1]
Gadd11
Wil saam met jou my voete in die sand sit,
G
Op Griekeland se strande spierwit,
Em7
By Santorini ‘n Martini op ‘n seiljag klink,
D C
As Venus vir ons wink.
[Verse 2]
C Gadd11
Saam met jou O Sole Mio sing,
Em7
In Italië ‘n wyntjie drink,
Dsus4
Lekker pizza by die Colosseum,
C
Waar Maximus se skare dreun.
[Pre-Chorus]
C
Wa ah hoo,
G
Wa ah hoo,
Em7
Ek sal jou eendag wys,
Em7
Wa ah hoo,
Em7
Wa ah hoo,
D C
Al die mooi van hierdie wêreld wys.
[Chorus]
More Brendan Peyper Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords