Sterk Soos N Leeu - Brendan Peyper Chords
Chords: April, Album:, Capo:, Em, C, G, D, Am, B
More chords by Brendan Peyper
Genre: electronic, dance, pop
Released: 3 April 2020
Album: Twintig20
Capo: 3 fret
[Intro]
Em
Woh oh, oh, oh oh,
Em
Oh oh, oh, oh oh,
C
Woh oh, oh, oh ooh,
G
Woh oh, oh, oh oh,
G
Oh oh oh oh oh
D
Woh oh, oh, oh ooh.
[Verse 1]
Em
Jy vat dit, jy gryp dit, al gaan dit rof jy bring dit,
D
Nie meer nie, jy sal nie weg hardloop of gaan lê nie,
C
Dit maak nie saak wat die vyand sê nie,
Am
Dit maak nie saak hoe die wind gaan lê nie,
[Verse 2]
Em
Jy soek dit, jy voel dit daar's een soos jy, jy weet dit,
D
Jou passie jou drome daar's niks wat jou kan keer nie,
C
Dit maak nie saak wat die vyand sê nie,
Am
Dit maak nie saak hoe die wind gaan lê nie.
[Chorus]
Em C
So sterk soos 'n leeu, wat brul totdat die aarde dreun,
G
Jy voel die wil die krag en jy weet daar's 'n plan,
G B
Jy moet veg sodat jy kan leef,
Em
Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu,
C
Kyk net op jy's nooit meer alleen,
G
Vertrou en glo en weet jy's geseën staan jou man,
G B
Sonder vrees jy's nie bang om te leef,
Em
Jy weet jy is so sterk soos 'n leeu.
More Brendan Peyper Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords