🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Jy Laat Dit Maklik Lyk - Brendan Peyper Chords

Chords: C, Am, F, G

More chords by Brendan Peyper

Genre: pop, rock, electronic


[Verse 1]
C
Jou vat jou lyf

jou fynbesnaarde
Am
bene loop verby

soos koringare
F
en die manne val soos vliee

as jy 'n kyk of twee weggee
C G
ek soek jou aandag al hoe meer

[Verse 2]
C
die woorde raak verdwaal

hier in my mond
Am
ek is gekwes en ek weet ek is gewond
F
en skielik weet ek dat jy
G C G
die eksie in perfeksie sit

[Chorus]
C
jy laat, jy laat, jy laat dit so maklik lyk
Am
jy weet, jy weet

net wat doen daai stoute kyk
F
met die hart van my
C G
kan ek seblief net my asem weer terug kry
C
jy laat, jy laat, jy laat dit so maklik lyk
Am
jy weet, jy weet

ek is vuur en vlamme vooruit
F
ek wil alles gee
C G
my hart my liefde en soveel meer
C G
jy laat dit maklik lyk

[Verse 3]
C
jy lyk vir my soos selina gomez
Am
en jy skuif die oe

More Brendan Peyper Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords