Vanaand Sê Ek Net Ja - Brendan Peyper Chords
Chords: April, Capo:, D, G, A, Bm, A/C#
More chords by Brendan Peyper
Genre: electronic, experimental, pop
Released: 14 April 2017
Album: Hy Loop Oop
Capo: No
[Intro]
D D
[Verse 1]
D
Daar's baie visse in die see,
D G
Ek weet ek wou myself 'n bietjie spasie gee, (spasie gee),
A Bm
Maar hoekom kon nie anders nie,
A G
En ander vra nog hoekom ons nie langer nie ,
G
Meer saam is nie.
[Pre-Chorus]
Bm G
Ek hoop maar net dat ek nie te laat is nie,
D A A
Dat jy dieselfde voel en nie te kwaad is nie.
[Chorus]
D
Vanaand sê ek net ja a a a a a a,
G
Jy hoef nie eens te vra a a a a a a,
D
Ons kleur oor die lyne,
D
Voel jou lippe oor myne,
A A/C#
Daar's niks wat hierdie vuur kan stop,
D
Vanaand sê ek net ja a a a a a a,
G
Jy hoef nie eens te vra a a a a a a,
D
Sal jy my nie soen nie,
D
Net soos in 'n movie,
A
Vir altyd draai dit in my kop.
[Verse 2]
D
Ek wil dit aan 'n groot klok hang,
D G
Ek wil die hele wereld wys, ek is nie bang, (ek is nie bang),
A Bm
Om nee te sê vir niemand nie
More Brendan Peyper Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords