Jou Mond Is In Die Pad - Brendan Peyper Chords
Chords: April, A, D, F#m, E, Dsus2, Aan, E/G#
More chords by Brendan Peyper
Genre: kwaito, hip hop, r&b
Released: 14 April 2017
Album: Hy Loop Oop
[Intro]
A A
A
Want jou mond . . .,
D
Jou mond . . .,
F#m
Jou mond . . .,
E D E
Is in die pad.
[Verse 1]
A
Vir die derde keer,
A
Die laaste rondte en ek kan nie wag om te sien,
A E A E A
Hoe hierdie aand uitspeel, uitspeel,
A
Net ‘n vinnige draai,
E F#m E
Hier by my pelle en ek kan nie glo teen hierdie uur is,
A E F#m E
Daar nog so lawaai, lawaai.
[Pre-Chorus]
Dsus2
Toe staan jy daar, toe sien ek jou, toe weet ek hoe 'n,
E
Engel op 'n plaasdorpie lyk,
Dsus2
Ek kyk vir jou, jy kyk vir my, en kyk,
E
Waar staan ons nou al moes ek lankal eintlik ry,
Dsus2 E
Maar ek kan nie, ek kan nie.
[Chorus]
A
Dis 'n laataand wakker,
A
Kan nie beter-lekker,
D
More's vroeg opstaan,
D
Nou-nou lui die wekker,
E D
Voor die son en die maan gatskuur,
A
Dis 'n aanhou kuier,
A
Vinnig en beter,
D
Soos die ure loop,
D
Raak jy al hoe mooier,
E D
En ek kan nie hier wegkom nie,
A
Want jou mond . . .,
More Brendan Peyper Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords