🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Klim Jou Everest - Brendan Peyper Chords

Chords: Capo:, Am, F, C, Gadd11, G/B, G, D, B, En

More chords by Brendan Peyper

Genre: electronic, dance, experimental


Released: 26 Oct 2018

Album: Dis nie sonde nie
Capo: 4 fret

[Intro]
Am F C Gadd11

[Verse 1]
Am
Het jy gewonder wat as,
F C
Jy hierdie kans nou gaan vat,
Gadd11
Tel net tot tien jy sal dit duidelik sien.
Am
Luister jy vir daardie stem,
F C
Wat skreeu en sê jy gaan wen,
Gadd11
Met harde klippe kou, met bloed en sweet.

[Pre-Chorus]
Am
Swem jy,
F
Sterker as die strome,
Gadd11
Ry jy,
C G/B
Saam met al die golwe,
Am
Staar jy,
F
Klein op na die berge,
Gadd11 G Gadd11 D Gadd11 G
Maak los die leeu in jou.

[Chorus]
Am F
Klim op, klim op, klim op, op,
F
Jou Everest,
C G Gadd11 G
Klim op, klim op, klim op,
Am F
Klim op, klim op, klim op, op,
F
Jou Everest,
C Gadd11 G
Steek uit jou hande na die hemel bo,
Am F
Klim op, klim op, klim op, op,

More Brendan Peyper Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords