Malligheid - Brendan Peyper Chords
Chords: April, Album:, Capo:, Cadd9, C, F6, F, Asus4, Am, A
More chords by Brendan Peyper
Genre: electronic, experimental, instrumental
Released: 3 April 2020
Album: Twintig20
[Chords]
[Cadd9 x32030]
[F6 xx3231]
Capo: No
[Intro]
Cadd9 C Cadd9 C C
Cadd9 C Cadd9 C C
[Verse 1]
Cadd9 C Cadd9 C C F6 F F6 F
Ek kan nie sluk of praat nie helder dink nie,
Asus4 Am Asus4 A
Al wat ek sien is jy,
F6 F F6 G
Al wat ek hoor is jy,
[Verse 2]
C F
Ek wil omdraai en hardloop my hart toe knoop,
Am
Maar al wat ek sien is jy,
F G
Al wat ek hoor is jy,
[Pre-Chorus]
C
Jy vra my nie hoe nie my ja of my permissie,
Am
Ek weet nie of jy hier die oomblik so beplan nie,
Gadd11 F G
Jy laat verbode so onskuldig lyk.
[Chorus]
C
Dit is malligheid, malligheid,
F
Jou lippe spel net moeilikheid, moeilikheid,
Am
Jy bring my tot ‘n val, val, val,
G
Ek kan nie keer nie en dit is mal, mal, mal,
More Brendan Peyper Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords