🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Hy Loop Oop - Brendan Peyper Chords

Chords: April, Capo:, A, Bm, G, D/F#, A/C#, D, E, B

More chords by Brendan Peyper

Genre: electronic, experimental, idm

Released: 14 April 2017
Album: Hy Loop Oop
Capo: 1 fret

[Intro]
A Bm
A G D/F# G

[Verse 1]
Bm A Bm
Naweek is soos gom dit bind ons aan mekaar,
A G D/F# G
'n Blinde hoender pik 'n korrel iewers raak,
Bm A Bm
Moenie op die draad sit nie ons kry jou daar.
A G D/F# G
Skoene, uitskop, vriende almal bymekaar.

[Verse 2]
Bm A
Gooi jou tas hier op my bakkie,
Bm
'n Stukkie vleis, 'n kuier pakkie,
A/C# D A D
Go! Lekker is net 'n vinger lank.

[Pre-Chorus]
A/C# A
48 ure vry,
Bm
Dis uit die hok vir jou en my,
A/C# D A/C# D
GO! Ons rek die naweek lekker lank.

[Chorus]
A
Draaaaaai, draai die krane oop,
D
Lawaaaaaai, dis heuning laat hom loop,
E D
Beste pelle bymekaar 'k like 'it kwaai,
D
'n lekker saamsing warm braai,
A E
Hy loop, hy loop, oop owoo,
A
Draaaaaai, draai die krane oop,
D
Lawaaaaaai, dis heuning laat hom loop,
E D
Die kitaar en die dromme like 'it kwaai,
D
Weet ons gaan al die koppe draai,

More Brendan Peyper Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords