Jou Tipe Boer - Brendan Peyper Chords
Chords: Capo:, G, C, D, Cadd9, Em, D/F#, A, Dsus4
More chords by Brendan Peyper
Genre: pop, folk, world
[Chords]
[Cadd9 x32030]
[D/F# 2x0232]
Capo: No
[Intro]
G G G G
G G C D
[Verse 1]
G
Jy’s soos die son in die winter,
C
En ek mis jou bietjie minder as jy hier is,
G
Sonder jou is ek bitter,
G
Ek sal myself moet bewys,
C
Of jy verloor jou lus.
[Pre-Chorus]
D Cadd9
Ek weet nou al waar om jou te kry,
D Cadd9
As jy in klim weet ek waarheen ons ry.
[Chorus]
G
Ek vat jou na die bo-dorp toe,
C
Want jy wil mos in my hart kom boer,
Em D/F#
En ek sien hoe jy nog vir my loer,
C D
So sê my is ek jou tipe boer,
G
Ek vat jou na die bo-dorp toe,
C
Want jy wil mos in my hart kom boer,
Em D/F#
En ek sien hoe jy nog vir my loer,
C D
So sê my is ek, sê my is ek,
G
Jou tipe boer.
[Verse 2]
G
Ek voel jy vat so versigtig,
More Brendan Peyper Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords