🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Warm Nog Op - Brendan Peyper Chords

Chords: Capo:, C, Cmaj7, Cadd9, Dm/F, F, Fadd9, Am, G, Gadd11

More chords by Brendan Peyper

Genre: electronic, experimental, ambient


Single Released: 20 Aug 2021

[Chords]

[Cmaj7 x32000]

[Cadd9 x32030]

[Dm/F xx3231]

[Fmaj7b5 xx3200]
Capo: 1 fret

[Intro]
C
Ons warm nog op.
C Cmaj7 C C
C Cadd9 C C
C Cmaj7 C C

[Verse 1]
C Cadd9 C C
Die beste lê nog voor,
C Cmaj7 C C
Jy soek mos nou vir skoor,
C Cadd9 C C C Cmaj7 C C
Jy kan nie nou verloor nie,
Dm/F F
Maar 'n boer maak mos 'n plan,
Fadd9 F
Ek is glad nie bang nie,
Fadd9 F Fmaj7b5 F
En nêrens om te wees vanaand nie,
C Cadd9 C C
Doen meer as wat ons praat,
Cmaj7 C Cadd9 C C Cmaj7 C C
Die klip--pe in my glas gaan ook nou-nou raas,
F
Maar die ligte maak my lus,
Fmaj7b5 F
Net een ding wat dit blus,
Fmaj7b5 F Fmaj7b5 F
Ons kan mos Sondag rus,
Am G F
Elke keer as ons opstaan vat ons vir die A span.

[Chorus]
F
Ons warm nog op,
C G
En niks sal ons vanaand kan stop nie,
Am F
Elke doppie in jou hand proe soos nog,
C G Gadd11 G Gadd11 G Gadd11 G
En die dinge raak rof maar ons warm nog op,

More Brendan Peyper Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords