🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Dis Alles Jy - Brendan Peyper Chords

Chords: April, Album:, Capo:, F, G, Am, F*, G*, C, G/B

More chords by Brendan Peyper

Genre: electronic, dance, pop

Released: 3 April 2020
Album: Twintig20

Note: * after chord means strike chord once and let it ring.
Capo: 1 fret

[Intro]
F G Am
Ooh ooh ooh,
F G Am
Ooh ooh ooh.

[Verse 1]
F G Am
Voel jy dit ook,
F G Am
Daai gevoel wat van jou kop tot tone klop,
F G Am
Kan dit nie stop,
F G Am
Ek weet ek sien ek glo jy voel dit ook,
F*
Hoe meer ek kyk hoe maller raak ek oor jou,
G*
Meer ek jou soen en langer vashou.

[Chorus]
F F G
Is dit net ek, is dit net ek of is dit jy,
C G/B Am
Maar hierdie oomblik sal vir altyd by my bly,
F G
Jy weet ek kan dit nie keer, ek kan dit nie keer,
G
Ek kan dit nie help nie,
C G/B Am
Jy weet ek kan dit nie keer, ek kan dit nie keer,
Am
Ek kan dit nie help nie,
F G
Is dit net ek, is dit net ek of is dit jy,
C C
Jy weet dis jy, dis alles jy.

[Interlude]
F G Am
Ooh ooh ooh,
F G Am
Ooh ooh ooh.

More Brendan Peyper Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords