🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Beautiful In Bloemfontein - Brendan Peyper Chords

Chords: Aug, Album:, Bly, Delxe, Capo:, E, A, C#m, B7, A*

More chords by Brendan Peyper

Genre: pop, rock, indie

Released: 26 Aug 2016
Album: Stop Wag Bly Nog 'n Bietjie – Delxe Edition

Note: * after chord means strike chord once and let it ring.
Capo: No

[Intro]
E A

[Verse 1]
E
Ek kry jou sewe uur by my huis,
A
Half-nege besluit ons gaan uit,
E
Nege-uur verken ons die stad,
E
Daar’s niks soos ek en jy en goeie musiek in die kar.

[Verse 2]
E
Ons kuier hier ons kuier elf uur daar,
A
Die koets bring twaalf-uur saam,
E
Klim ons in of gaan ons huis toe gaan?
A
As die skoen pas trek dit aan.

[Pre-Chorus]
C#m A
Hoekom doen ons dit nie meer nie?
C#m B7
Niemand sal ons ooit kan keer nie.

[Chorus]
E
Want dis ‘n beautiful aand,
A
Beautiful aand,
C#m
Beautiful aand,
A E

More Brendan Peyper Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords