Kyk - Brendan Peyper Chords
Chords: Capo:, A, E, D, A/C#, F#m
More chords by Brendan Peyper
Genre: electronic, pop, dance
Single Released: 7 Febr 2025
Capo: 2 fret
[Intro]
A A
[Verse 1]
A
Ek en jy sou nog baie bou,
E E
Maar toe alles om ons vou,
D
Ek wou oud word saam met jou,
A/C# D D
Kan jy dit nog ont--hou.
[Verse 2]
A
Al die dinge al die dinge ooh jinne,
D E
Ons kon alankal opgee,
A/C# D D
Maar ek is by jou elke tree,
A/C# D F#m E
Ons sal alles moet gee.
[Pre-Chorus]
D E F#m
As die wolke en die storms om ons donner,
A E E
Wil ek hê jy moet weet,
D E F#m
As jy snik sal ekke bid, en elke oomblik,
A E E
Sal ek vir jou gee.
[Chorus]
A
Ek kyk hoe kry jy daai vat-my,
E
Kyk in jou oë, gaan myself verloor,
F#m
As ek dieper gaan wegraak in jou oë,
E D
As ons soen kan jy voel dis bedoel.
A
Ek kyk hoe kry jy daai vat-my,
E
Kyk in jou oë, gaan myself verloor,
F#m
As ek dieper gaan wegraak in jou oë,
E D E
As ons soen kan jy voel dis bedoel.
More Brendan Peyper Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords