Die Perfekte Een Vir My - Brendan Peyper Chords
Chords: Capo, Fret, G, Am, G/B, C, D, Em
More chords by Brendan Peyper
Genre: electronic, dance, pop
Released: 2018
Youtube: https://www.youtube.com/watch?v=Ff42FYYZ2kc
Original Key: B major
Capo 4th Fret
[Intro]
G Am G/B C
[Verse]
G
Met die ligte af
Am
Teen middernag
G/B
Lê ek nogsteeds
C
En ek wonder ek wonder
G
Gaan ek jou weer sien
Am
In my drome dans
G/B
Met jou hart teen my hart
C
Gee my net nog een kans
Am G C
Ek gaan nie ophou droom nie
Am C D
Ophou om van jou te droom nie
[Chorus]
G
Daai perfekte kyk in jou oë
Em
Die perfekte engel van bo
C
Het my asem
D G
Het my asem weg geslaan
G
Die perfekte hartklop in jou
Em
Jy weet ek wil jou altyd vashou
C
Tot die einde
D G
Die perfekte een vir my
[Verse 2]
G
Met die ligte aan
Am
Duisend mense staan
G/B
Sing saam met my
C
En wonder bo wonder
G
Sien ek jou daar staan
Am
En jy roep my naam
More Brendan Peyper Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords