Meisies Soos Jy - Brendan Peyper Chords
Chords: C, G, Am, F, G/B, Bb, C/E
More chords by Brendan Peyper
Genre: electronic, dance, pop
[Intro]
C G Am F
[Verse 1]
C G
Ek sukkel om weg te bly, weg te bly van jou
Am F
Ek sukkel om my kop rondom ons twee te vou
C G
Ek sukkel om sin te maak, is ons nou aan of af
Am F
Dis net jy wat die heeltyd deur my gedagtes draf
[Pre-Chorus]
G F
Ek hou nie van baklei nie maar ek bly baklei vir jou
G F
Dis hoekom ek myself moet terughou
[Chorus]
C G
As dit kom by meisies soos jy is dit my hart wat die swaarste ly
Am F
Sal ek by jou die heel aand bly al maak dit my seer
C G
As gevolg van meisies soos jy sit ek met ‘n gebreekte hart
Am F
Is daar liefde aan die anderkant van hierdie deur
G F NC
Ek wens dat ek net weg kon bly van meisies soos jy
[Verse 2]
C G
Sal iemand my kom red, soek jou nie langer in my bed
Am F
Jou woorde is leeg en jou foon bly beset
C G
Gaan ek langer by jou bly of gaan ek soek vir die regte een vir my
Am F
Is ons bedoel of gaan ons beter kan kry
[Pre-Chorus]
G F
Ek hou nie van baklei nie maar ek bly baklei vir jou
G F
Dis hoekom ek myself moet terughou
[Chorus]
C G
As dit kom by meisies soos jy is dit my hart wat die swaarste ly
Am F
Sal ek by jou die heel aand bly al maak dit my seer
C G/B
As gevolg van meisies soos jy sit ek met ‘n gebreekte hart
Am F
Is daar liefde aan die anderkant van hierdie deur
G Bb C G Am F
Ek wens dat ek net weg kon bly van meisies soos jy, meisies soos jy
[Bridge]
C G
Van meisies soos jy is dit my hart wat die swaarste ly
Am F
Sal ek by jou die heel aand bly al maak dit my seer
More Brendan Peyper Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords