🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Soen Soos Wat Jy Dans - Brendan Peyper Chords

Chords: D, G, A, Bm, D/F#

More chords by Brendan Peyper

Genre: electronic, pop, dance

[Intro]
D

[Verse 1]
D G
Dis weer Vrydagaand en my mielies staan
D A
Moeg geplant, moeg gestroop, laat die lorrie loop
D G
Kyk hoe mooi lyk jy, kom jy saam met my?
Bm
Jy's die mooiste bokkie in daai somer-rokkie
A
Kom ek vat jou vir 'n grondpad sokkie
G D A N.C.
So kom ons los die formele dinge vir later

[Chorus]
D G
Ek hoop jy soen, jy soen soos wat jy dans
A D A
Ek hoop jy soen in Afrikaans, ek hoop jy soen soos wat jy dans
D D/F# G
Ek hoop jy soen, jy soen soos wat jy dans
A Bm
Ek hoop jy soen in Afrikaans, ek hoop jy soen, ek hoop jy doen
A D D/F# G
Ek hoop jy soen soos wat jy dans

[Verse 2]
D G
Die dorp lyk te mooi so kom ons verf hom rooi
D A
Ek wil jou sien dans, ek wil jou optel en jou gooi
D G
Wys my 'n bietjie daai manier hoe jy jou lyfie swaai
D
Dat ek jou kan draai en as jy byt
A
Gaan ek jou in my arms toesluit
G D A N.C.
So kom ons los die formele dinge vir later

[Chorus]
D G
Ek hoop jy soen, jy soen soos wat jy dans
A D A
Ek hoop jy soen in Afrikaans, ek hoop jy soen soos wat jy dans
D D/F# G
Ek hoop jy soen, jy soen soos wat jy dans
A Bm
Ek hoop jy soen in Afrikaans, ek hoop jy soen, ek hoop jy doen
A D D/F# G
Ek hoop jy soen soos wat jy dans

[Bridge]
Bm G
As jy saam met my deur die lande ry
D A
En die sonsak skyn weer helder op jou gesig
Bm G
En jou hare waai weer innie wind
D
Dis waar ons mekaar weer vind
A N.C.
Waar ons mekaar weer vind

More Brendan Peyper Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords