Af Die Plaas Af - Brendan Peyper Chords
Chords: Capo:, D, Dsus4, A, Bm, G, D/F#, Em, Asus4, G*
More chords by Brendan Peyper
Genre: folk, pop, world
Released: 26 Oct 2018
Album: Dis nie sonde nie
Note: * after chord means strike chord once and let it ring.
Capo: No
[Intro]
D Dsus4 D
D Dsus4 D
[Verse 1]
D A
Jy kom uit die stal met ‘n perd gesaal,
Bm G
Kon nie ophou staar toe ek jou daar sien,
D A
Jy lyk skaam met jou gumboots aan,
Bm G
En jou ponytail en jou dungarees.
[Pre-Chorus 1]
D A Bm G
Sonlig blink op jou hare en ek kan nog vir jare vir jou kyk,
D A Bm
Toe ek jou hand vat en jy vir my bloos jy’s die mooiste roos,
G D/F# Em D/F# G
Jy sê jy het nie eers make-up aan nie,
A D A
Ek sê jy is reg.
[Chorus]
D Asus4
Jy’s so reg af die plaas af,
G
Jy’s so reg in my kraal,
A D Asus4
Jy’s so mooi ek gaan nie stry nie,
G D
Niemand is so reg vir my nie.
D Asus4
Jy’s so reg af die plaas af,
G
Jy’s so reg in my kraal,
A D Asus4
Jy’s so mooi ek gaan nie stry nie,
G*
Niemand is so reg vir my nie.
More Brendan Peyper Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords