Vat Aan My - Brendan Peyper Chords
Chords: Capo:, G, Gadd11, C, Cmaj7, Dsus4, D, Bm, Cadd9, Em
More chords by Brendan Peyper
Genre: electronic, pop, dance
Released: 26 Oct 2018
Album: Dis nie sonde nie
Capo: No
[Intro]
G Gadd11
G Gadd11
[Verse 1]
G Gadd11 G
Jy weet jy spin my rond,
Gadd11 G
Klere oor die grond,
Gadd11 G
Weet jy spin my rond,
C G C
En jy doen dit, en jy doen dit, en jy weet dit.
[Verse 2]
G Gadd11 G
Jy is heuning in my mond,
Gadd11 G
Jy't my so gewond,
Gadd11 Cmaj7
Heuning in my mond,
C Cmaj7 C
En ek proe dit, en ek proe dit, en jy weet dit.
[Pre-Chorus]
Dsus4 D C
Dit bewe in die vloer rang, teen die mure om my,
Dsus4 D C C
En kraak in die bloed deur my are.
[Chorus]
Gadd11
Kom en vat aan my,
G Gadd11
Want ek weet jy wil,
G Dsus4
Sit jou lyf teen my,
D Dsus4 D
Want ek weet jy wil.
Bm C
Mond teen mond,
Gadd11 C
Trek my af teen die grond,
Gadd11 G
Los niks oor op my lyf nie,
Dsus4 D Gadd11
Net jy, vat aan my.
More Brendan Peyper Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords