Trouvrou - Brendan Peyper Chords
Chords: April, Album:, Capo:, C, Csus4, Gadd11, Am, F, G, F*
More chords by Brendan Peyper
Genre: electronic, experimental, instrumental
Released: 3 April 2020
Album: Twintig20
Note: * after chord means strike chord once and let it ring.
Capo: 1 fret
[Intro]
C Csus4 C
C Csus4 C
C Csus4 C
C Csus4 C
[Verse 1]
C Gadd11
Jy weet nie, maar ek het net geweet,
Am F
Die eerste keer toe ek jou sien het ek al my drama vergeet,
C Gadd11
Jy weet nie, maar ek het ‘n plan,
Am F F
Jy dink ons is net vriende maar ek het klaar die einde beplan.
[Pre-Chorus]
C
Ek sien dit so duidelik, dis duidelik onvermydelik,
G
Ek sien die begin, die middel en die einde,
Am
Ek sien hoe die mense hulle oë nie kan glo nie,
F*
Want jy besef toe jy’s myne.
[Chorus]
C*
Jy’s my trouvrou ek gaan jou vir my hou,
Gadd11*
Almal kan maar lag, almal kan maar lag,
Am*
Maar jy’s my trouvrou ek gaan jou vir my hou,
F*
Ek het tyd om te wag, (Ek het tyd om te wag),
C*
Jy’s my trouvrou ek gaan jou vir my hou,
Gadd11*
Almal kan maar lag, almal kan maar lag,
Am*
Maar jy’s my trouvrou ek gaan jou vir my hou,
F*
Ek het tyd om te wag,
More Brendan Peyper Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords