Lekkerder Op My Trekker - Brendan Peyper Chords
Chords: April, Album:, Capo:, D, G, F, A, D/F#, G*
More chords by Brendan Peyper
Genre: electronic, dance, pop
Released: 3 April 2020
Album: Twintig20
Note: * after chord means strike chord once and let it ring.
Capo: No
[Intro]
D D D G F
D D D G F
[Verse 1]
D
Sy staan nie terug vir ‘n man nie want ‘n boere girl kan,
G
Sy’s nie bang vir jag nie want ‘n boere girl kan,
F D
Sy van die bul by die horings, ry die perde bloot,
D
Skei die kaf van die koring, skop die hekke oop,
G
‘n Boere girl kan, ‘n boere girl kan,
A G
So wys my jou joune dan wys ek jou myne,
A G G G G G G
Daar in die skuur, daar in die skuur.
[Chorus]
D
Op, op, op klim op my trekker, trekker,
G F
Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker,
D
Eerste tweede derde rat hou vas klou vas,
D/F# G
Ek en jy ploeg nou lekker, lekker,
G* F
Lekkerder op my trekker,
D
Op, op, op klim op my trekker, trekker,
G F
Rof, rof, rof, maar hy ry lekker, lekker,
D
Eerste tweede derde rat hou vas klou vas,
D/F# G
Ek en jy ploeg nou lekker, lekker,
G*
Lekkerder op my trekker.
[Interlude]
D
Ooh ooh ooh . . .
More Brendan Peyper Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords