🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Lief Vir Jou Soos Jy Is - Brendan Peyper Chords

Chords: April, Album:, Capo:, A, D, Dsus2, E, Dis, DNA, Bm

More chords by Brendan Peyper

Genre: punk, rock, south african

Released: 3 April 2020
Album: Twintig20
Capo: No

[Verse 1]
A
Dit maak nie saak wat die ander van jou sê nie,
A
As die tonge klap en die stories nie gaan lê nie,
D A A
Jy bly net, bly net, ja jy bly net, bly net, bly net soos jy is,
A
Wat  maak  dit saak of  die followers dit  like nie,
A
Hoe jy staan, jy sit of wat jy sê nie,
D A A
Jy bly net, bly net, ja jy bly net, bly net, bly net soos jy is.

[Pre-Chorus]
A Dsus2 A
Want ek het een hart, twee oë, drie dimensies om jou vas te vat,
A Dsus2 A
Vuur warm, vyf fingers, sesde sintuig om te weet my skat.

[Chorus]
D A
Ek’s lief vir jou soos jy is,
D A
Ek’s lief vir jou soos jy is,
D A E
Totaal en al op my kop geval en ek bly net waar ek is,
D A
Ja ek’s lief vir jou soos jy is,
D A
Ek’s lief vir jou soos jy is,
D A E A A
Totaal en al op my kop geval en ek bly . . . net waar ek is.

[Verse 2]
A
Sonder jou is die lekker net nie hier nie,
A
Nie die lag en fun en die pics wat jy my stuur nie,
D A A
Jy bly net, bly net, ja jy bly net, bly net soos jy is,
A
Niemand kan vir my laat dans soos jy nie,
A
Niemand wat my ritme voel soos jy nie,
D A A
Jy bly net, bly net, ja jy bly net, bly net soos jy is.

[Pre-Chorus]

More Brendan Peyper Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords