Plaaspop - Brendan Peyper Chords
Chords: April, Capo:, D, G, A, Asus4, D/F#, Bm
More chords by Brendan Peyper
Genre: electronic, pop, experimental
Released: 5 April 2024
Album: Omdat Jy Mag
Capo: 1 fret
[Intro]
D G
[Verse 1]
D
Ek het grootgeword in Bloemfontein,
G
En ′n plaaspad praat met my,
D A
Maar daar's min wat my so onder kry,
G
Soos ′n boere-girl aan my sy.
[Verse 2]
D
Al is ek wild,
Asus4 A
Dis nie my skuld,
G
Ek's soos 'n Vrystaat son wat opkom.
D Asus4 A
Ek hardloop weg,
G
Ek′s dalk ′n bietjie erg.
[Pre-Chorus]
D
Maar ek werk my pa se lande,
G
Lees my Bybel in die aande,
A
Ek rol saam die ramme in die dorp,
G D A
Maar ek weet daar is iets wat kort.
[Chorus]
D
Ek weet nie waar sy is nie,
D/F# G
Ek wil haar net nie mis nie,
Asus4 G
Want dis net sy wat my hart laat klop,
D A
Ja dis net sy wat my hart stop,
A
My plaaspop,
D D/F# G
My plaaspop.
More Brendan Peyper Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords