Skeur My Klere - Brendan Peyper Chords
Chords: Album:, Capo:, Am, F, Dm, Em, G, C, Gadd11
More chords by Brendan Peyper
Genre: electronic, experimental, idm
Released: 22 July 2022
Album: Insomnia
Capo: 2 fret
[Intro]
Am
[Verse 1]
Am
Ek lees lippe,
F
Moenie sê wat jy dink want jou soene praat in sinne,
Dm
Ek kan sien dat jy weet wat ek soek hier binne,
Em
Jy het die hef in die hand en ek weet jy’s ‘n girl met planne.
[Verse 2]
Am
Ek hang aan jou lippe,
F
Jy't gevat maar die los jy verlei my diep hier binne,
Dm
Kannie help, kannie keer, jy besteel my van sinne,
Em
Jy het die hef in die hand en ek weet jy’s ‘n girl met planne.
[Pre-Chorus]
Am
Gaan nie keer, (Gaan nie keer),
G
Jy’t beheer, (Jy't beheer),
F
Jy kan my, (Jy kan my),
G
Arresteer, (Arresteer).
[Chorus]
C Gadd11 G
Skeur my klere trek die waarheid uit my uit,
Dm F G
As liefde dan ‘n misdaad is, is ek ‘n krimineel, ‘n krimineel,
C Gadd11 G
Skeur my klere trek die waarheid uit my uit,
Dm F G C C
Boei my hart aan joune vas want ek’s ‘n krimineel, ‘n krimineel vir jou.
More Brendan Peyper Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords