Dryf My Teen Die Mure Uit Dis Wat Jy Doen Aan My - Brendan Peyper Chords
Chords: April, Album:, Capo:, C, G, Am, F, Gadd11, G/B, Bb
More chords by Brendan Peyper
Genre: rock, pop, indie
Released: 3 April 2020
Album: Twintig20
Capo: No
[Intro]
C
C G Am F C G
[Verse 1]
C
Ek kan nie meer wag nie, ek wil nie meer nie dink, ek gaan dit nie los nie,
C
Jy soek my al lankal ek gaan vir jou val, jy maak ‘n man mal,
F
Sit my jou lippe op my laat ek warm kan raak,
Gadd11 G Gadd11 G
Sit jou lyfie teen my, dis al wat saak maak.
[Verse 2]
C
Jou oë se vuur dood maak jou hart oop gaan nie oor my loop,
G C
Ek ken al die tekens, ken al die redes mag ek op ons wens,
G F
Sit my jou lippe op my laat ek warm kan raak,
C G
Sit jou lyfie teen my, dis al wat saak maak.
[Chorus]
C Am G Am
Elke keer as jy in my bakkie ry,
F C G
En jou bene dit dryf my teen die mure uit,
C G Am
Met jou lipstick aan sal my hart gaan staan,
F C G
En jou hande wil warm soen vir moeilikheid,
F G C
Dis wat jy doen ja jy, dis wat jy doen aan my.
[Interlude]
C Gadd11 Am F C G
[Verse 3]
C
Jy speel hierdie game en kleur oor die lyne ek weet jy’s myne,
More Brendan Peyper Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords