Lentelyf - Brendan Peyper Chords
Chords: April, Capo:, D, G, Asus4, Bm, C, A
More chords by Brendan Peyper
Genre: electronic, pop, experimental
Released: 5 April 2024
Album: Omdat Jy Mag
Capo: No
[Intro]
D
[Verse 1]
D
Ek onthou nog ′n koue somersaand,
D
Toe ons opkyk en staar na die maan,
G
In September,
G
Toe kom die lente.
[Verse 2]
D
Jy lyk altyd mooi met daai rooi rok aan,
G
Maar jy het my mooi laat verstaan wat aangaan,
G
En jy soek ’n trouman.
[Pre-Chorus]
Asus4 G
Is ons klaar of is ons amper daar,
Asus4 G
Ek wil jou vra maar ek wil jou laat verstaan.
[Chorus]
D
Ek weet al lankal, ek weet al lankal, wat ek soek,
Bm
Jy′s die perfekte, perfekte, einde van hierdie boek,
G Asus4
Ek weet ek kan nie ek weet ek mag nie maar ek moet jou kry,
Asus4
Jy's die een vir my,
D D
My lentelyf.
[Verse 3]
D G
Die winter was al langer en nou stap jy deur die gange van my hart,
G
Net omdat jy mag,
D
Dis die middel van November maand,
More Brendan Peyper Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords