Sal Oorlog Vir Jou Maak - Adam (South Africa) Chords
Chords: Bm, G, D, A/C#, F#m, A, F#
More chords by Adam (South Africa)
Genre: funk, rock, pop
Released: 2014
Link: https://www.youtube.com/watch?v=xScLmsW121M
Original Key: B minor
[Intro]
Bm G D A/C#
Bm G D A/C#
[Verse]
Bm G D F#m
Ek kan my hande nie van jou lyf af hou nie
Bm G D F#m
Dis fisies onmoontlik om jou te laat gaan
Bm G D A/C#
Jy lyk so verleidelik, so onvermydelik mooi vir my
Bm G A
Niemand sal jou vat nie, sal dit nie kan toelaat nie
[Chorus]
Bm G D A/C#
Oh... Jy weet ek sal veg vir jou
Bm G D A/C#
Oh... Beter as enige ander ou
Bm G D A/C#
Oh... Met woorde of sonder sal ek vir jou baklei
G Bm
Ek sal veg nooit laat gaan nie, Want ek is instaat
G F# F#
Ek bly jou liefde soldaat, Sal oorlog vir jou maak
[Interlude]
Bm G D A/C#
Bm G D A/C#
[Verse]
Bm G D F#m
Ek dink ek weet wat jou oë vir my wil sê
Bm G D F#m
Dis duidelik vir my dat jy my ook wil hê
Bm G D A/C#
Ons val gelydelik, Dis so gemaklik hier by jou
Bm G A
Niks sal my weghou, Niks kan my ooit weerhou nie
[Chorus]
Bm G D A/C#
Oh... Jy weet ek sal veg vir jou
Bm G D A/C#
Oh... Beter as enige ander ou
Bm G D A/C#
Oh... Met woorde of sonder sal ek vir jou baklei
G Bm
Ek sal veg nooit laat gaan nie, Want ek is instaat
G F# F#
Ek bly jou liefde soldaat, Sal oorlog vir jou maak
More Adam (South Africa) Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords