🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Vergifnis - Adam (South Africa) Chords

Chords: Album:, Capo:2, G, D, A, Bm, F#m

More chords by Adam (South Africa)

Genre: kwaito, hip hop, r&b


Released: 31 July 2016
Album: Hoogtevrees
Capo:2 fret

[Verse 1]
G D A A
Daar is niks wat sny soos woorde gesê in die oomblik wat jou seermaak,
Bm G D A A
Ek wens ek kan als reg doen, elke dag, elke oomblik net beter raak,
Bm G Bm A A
As die ou gevoel van seerkry weer so in die lug rondhang.

[Pre-Chorus]
D
Dit breek my weer elke seer, elke traan,
A
Elke keer, keer, keer, wat ek jou misverstaan,
Bm
Want dit eet my, (dit eet my),
G
Dit skeer my, (dit skeer my),
D A
Ek smeek vergewe my.

[Chorus]
D
Dit breek my deur elke keer, elke traan,
A
Elke seer, seer, seer, wat daar val op jou wang,
Bm G
Sal ek regmaak, heelmaak,
D A
Asseblief vergewe my.

[Verse 2]
G D A A
Ek wens nog altyd ek kon 'n wag voor my mond sit as ons baklei,
Bm G D A A
Want so lief soos ek vir jou is, is ek spyt oor wat ek sê as ons stry,
Bm G Bm A A
Ek wens ek kan nou alles terug draai weer na die begin.

[Pre-Chorus]
D
Dit breek my weer elke seer, elke traan,
A
Elke keer, keer, keer, wat ek jou misverstaan,
Bm
Want dit eet my, (dit eet my),
G
Dit skeer my, (dit skeer my),
D A
Ek smeek vergewe my.

More Adam (South Africa) Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords