🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Plak Jou Hart Vas - Adam (South Africa) Chords

Chords: Album:, Capo:, D, Bm, G, Dsus4, A, Asus4, Aan

More chords by Adam (South Africa)

Genre: kwaito, hip hop, r&b


Released: 31 Jul 2016
Album: Hoogtevrees
Capo: 1 fret

[Intro]
D D D D
Oe . . .

[Verse 1]
D
Mmm, ek weet jy't seergekry,
Bm G D
Ek weet want jou oë sê vir my,
D Dsus4 D
Dat diep winter koues in jou,
Bm G D
Jou vasbind aan wat jou vashou.

[Pre-Chorus 1]
A G D
Niks maak seerder as vashou aan pyn,
D G D
Mmm, ek weet jy't seergekry,
Bm G D
Ek weet maar los dit vir my.

[Chorus]
G D Bm A
Ek plak jou hart vas soos dit eens was,
G D Asus4 Bm
Ek tel jou op stuk vir stuk, (oe oe oe oe),
G D Bm A
Ek bou jou weer op uit flenters en stof,
G D Asus4 Bm
Ek sal jou hart weer laat sing, (oe oe oe oe).

[Interlude]
G D Bm Asus4
Toe toe toe, toe toe toe,
G D A
Toe toe toe toe, toe . . ..

[Verse 2]
D Dsus4 D
Kom laat jou hart rustig raak,
Bm G D
Gerus wees en als vergeet wat,
D Dsus4 D
Jou nie meer kan seer maak nie,

More Adam (South Africa) Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords