Iets In Die Water - Adam (South Africa) Chords
Chords: Album:, Bewe, Capo:, A, Cm, E, F#m, D
More chords by Adam (South Africa)
Genre: afropop, kwaito, hip hop
Released: 23 Mar 2018
Album: Bewe
Capo: No
[Intro]
A Cm
A E
[Verse 1]
A F#m
Hier is die resep ‘n bietjie anders want hier,
D
Hou jy jou hart maar stywer want jy sal hard val,
A E
Die huis van Juffrou Wêreld en Heelal.
[Verse 2]
A
Die meisies hier,
F#m
Is nie soos Tokyo, New York, Swede nie,
D
Hier kry jy prinsesse op four-wheelers, verkyk jou,
E
Aan elke beeldskone vrou.
[Chorus]
D F#m D E F#m
Daar is iets in die water, girls hier is smarter as enige plek,
D E F#m A D E A
Daar is iets in die water, girls dis belaglik hoe mooi hulle is.
[Post-Chorus]
D E F#m D
Ooh ee oh oh oh ooh ee ooh oh oh oh ooh,
E F#m
Hoe mooi hulle is,
D E F#m D
Ooh ee oh oh oh ooh ee ooh oh oh oh ooh,
E F#m
Is daar iets in die lug?
D E F#m
Of is daar iets in die water?
F#m F#m
Daar’s iets in die water.
[Verse 3]
More Adam (South Africa) Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords