🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Vaderland - Adam (South Africa) Chords

Chords: Album:, Bewe, Capo:, D, G, A, Bm

More chords by Adam (South Africa)

Genre: techno, house, electronic


Released: 23 Mar 2018
Album: Bewe

Note: Ek het die lirieke uitgewerk vir hierdie lied. Ek het

laas Afrikaans gepraat in 1967 !!

Korreksie(s)? laat dit weet en ek verbeter.
Capo: No

[Intro]
D

[Verse 1]
G D
Tot woestyne vloei,
G D
Tot die son ons groet,
G D A Bm
Tot die berge slaap onder die see,
G D
Bly ek hier geplant,
G D
Kou voet in die sand,
G D
Jy kan veg teen my,
A Bm
Of jou hand gee,
G D A D
Hier roep die wind,
G D A D
Jy is myn kind.

[Chorus]
D
Ek bly hier,
G D
Waar die parte vat my hand,
D
Plus my vuur,
G D
Ek steek hom weer aan die brand,
Bm
Spoel my weg,
G D
Ek smyt my lyf tot op die strand,
Bm G D
Hierdie is my vaderland,
Bm G D
Hier bly ek my lewe lang.

[Verse 2]

More Adam (South Africa) Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords