Kalmeer - Adam (South Africa) Chords
Chords: Album:, Bewe, Capo:, F, Dm, Bb, F*
More chords by Adam (South Africa)
Genre: electronic, chillout, downtempo
Released: 23 Mar 2018
Album: Bewe
Note: * after chord means strike chord once and let it ring.
Capo: No
[Intro]
F F
[Verse 1]
F F
Deur al die jare is ons so geseën,
Dm Dm Bb
Nog altyd hoop aan die toekoms verleen, maar ek's dik in die oë,
Bb F F
Ek soek maar niks maak sin op die oomblik.
[Verse 2]
F F
Dit voel onwerklik dat ons nou hier is,
Dm Dm Bb
Soveel liefde, het ek iets gemis, dit voel bekend hierdie oomblik,
Bb F F
Ek het jou nodiger as ooit op die oomblik.
[Pre-Chorus]
F F
Ons trek nou swaar,
Dm
Ons was al daar,
Bb F
Ons weet om dit deur te maak, die swaarkry het heel gemaak . . ..
[Chorus]
F
Ons trek nou swaar,
Dm
Maar ons was al daar,
Bb F
Lewenslesse daar uit geleer, sterker weer terug gekeer . . .,
F* F
Trek in, word stil, kalmeer.
[Verse 3]
More Adam (South Africa) Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords