Kom Wat Wil - Adam (South Africa) Chords
Chords: Album:, Bewe, Capo:, D, Bm, A, G, Asus4
More chords by Adam (South Africa)
Genre: afrobeat, kwaiter, world
Released: 23 Mar 2018
Album: Bewe
Capo: 1 fret
[Intro]
D
[Verse 1]
D Bm A A
Bloed, sweet en hart breek, die vet weet het ons baklei,
Bm G
Liefde uit gekerf oor die jare,
D A A
Saam swaar gekry.
D Bm A A
Weerloos en heel broos, soms vuisvoos het ons geval,
Bm G
Deur om op te staan teen die skare
D A A
Het wonde ons storie vertel.
[Chorus]
D Bm A A Bm
Soos ‘n rots vas geplant staan ek met jou hart hier in my hand,
G D Bm A
Jy kan skuil teen die wolwe, die leeus en die golwe, ver brul
A A
Kom wat wil.
D Bm A A Bm
Teen die wind staan ek sterk, ek slaan my vuiste blou soos ek vir jou veg,
G D Bm A
Laat die leeus en die golwe, die byt van die wolwe, wees stil,
A A Bm A
Kom wat wil.
[Verse 2]
D Bm A A
Die siendes van monde wat wonde soos klokke laat lui,
Bm G D A A
Die weergalm en die eggo deur jare herinner aan jou en my,
D Bm A A
Die vasbyt, die vroom lyk, die rondkyk het ons ingehaal,
Bm G D A A
Vergeet die dae van loer oor ons skouers, uiteindelik verby, finaal.
[Chorus]
D Bm A A Bm
Soos ‘n rots vas geplant staan ek met jou hart hier in my hand,
G D Bm A
Jy kan skuil teen die wolwe, die leeus en die golwe, ver brul
A A
Kom wat wil.
More Adam (South Africa) Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords