🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Voorwoord - Adam (South Africa) Chords

Chords: Album:, Bewe, Capo:, D, Bm7, G, D6, Dmaj7, Dink

More chords by Adam (South Africa)

Genre: electronic, pop, hip-hop


Released: 23 Mar 2018
Album: Bewe

Note: Ek het die lirieke uitgewerk vir hierdie lied. Ek het

laas Afrikaans gepraat in 1967 !!

Korreksie(s)? laat dit weet en ek verbeter.

[Chords]

[D6 xx0202]
Capo: No

[Verse 1]
D
D
Ek begin vandag in liefde,
D
En ek eindig vandag in liefde,
D
Uit stof is ek gebore,
Bm7
My eerste asem teug,
Bm7
Aan die suidpunt van Afrika,
Bm7
Ja, hier staan ek,
Bm7
My oë sien en my liggaam voel,
Bm7
Tyd het gekom,
Bm7
Tyd het gegaan,
G
My hart is oorrompel met sering,
G
Verkeerde definisies,
G
Die letsels wat nie myne is nie,

[Verse 2]
N.C.
Ek is kwaad en deurmekaar,
D6
Ek weet daar is beter,
D6
As wat daar aan my gegee is,
D6
Ek is op soek naar jou,
D6
Jy wat ook ‘n boorling is,
D
Van hierdie land,
D
Jy wat ook verlei is door de leuens,

More Adam (South Africa) Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords