🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Estetika - Elandré Chords

Chords: A, E, D, B, C#m

More chords by Elandré

Genre: electronic, pop, experimental


[Intro]
A E D E A E D
A E D E A E D

[Verse 1]
A E D
Hoe lank wag ek al vir die landing
E A E D E
So hoog het jy my ek sal moet aandring
A E
Dat jy maar net hier bly
D E
Jou in 'n rooilig-kroeg gekry
A E D E
Sedert is jy al waaroor ek sing
A E D E
Skoenboks-woonstel muur geen versierings
A E D E
Eerste oogopslag was 'n viering
A E
Ek is geleer, ek moet kyk nie vat
D E
Ek's met jou visueel gelat
A E D
In my sak is daar nou 'n duur ring

[Pre-Chorus]
E B
Wil jou teen my mure hang
D A
En jou nooit vervang, my lief
B
'N Kunswerk fyn geverf
D A
'N Topklas kyk bederf argief

[Chorus]
A
Estetika
D
Ek hou van hoe die wêreld lyk hier bymekaar
E
So bly by hierdie prentjiemooi bekoordenaar
E
So pligsgetrou geval vir jou
D E
Alles want ek's mal oor jou
A
Estetika
C#m D
Ek hou van hoe die wêreld lyk hier bymekaar
E
My lewe lank vir daardie oomblik opgespaar

Sal alles doen om dit te hou
D E
Alles want ek's mal oor jou
A

More Elandré Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords