🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Vuur Op Die Water - Elandré Chords

Chords: Am, F, C, G, En

More chords by Elandré

Genre: hip hop, rap, pop


[Description]

Die liedjie is in C. Geen Capo word benodig nie.

Voorstelle en terugvoer word waardeer. Geniet hom.

Song: Vuur Op Die Water
Artist: Elandré
Difficulty: Novice
Tabbed by: Willem

[Intro]
Am F

[Verse 1]
Am
Die lang pad
F
Kan somtyds bietjie van mens weg vat
C
Die ligte in die nag maak dit duidelik
G
Soms is dinge net te tydelik
Am
En woorde
F
Kan ook net soveel belowe
C
Toe ek jou sien weet ek jy's verbode
G
En al wat ek wou doen is praat
F
Maar toe is dit te laat

[Chorus]
C
Jy laat my brand
G
Ek wens ons was weer terug in gisteraand
Am
My vel voel nog die passie van jou sagte hand
F
Ek wil regtig nie myself verloor

Hoe kan ek anders met daai donker
C
Oë wat jy
G
Gebruik soos jy my hande in die donker lei

Ek weet dis teen die reëls
Am
Maar ek wil langer bly

Ek weet nie wat dit is nie
F
Maar dit

More Elandré Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords