🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Dag Nag - Elandré Chords

Chords: E, A, B, C, D, G

More chords by Elandré

Genre: electronic, experimental, indie


[Intro]
E E A B
E E A B

[Verse 1]
E A B
Lila, Lavental Liefde luister na my die ergstes verby.
E A
Skielik kom die son op vir net jou en my
B A B
Dis goed om so te voel soos jy my laat voel

[Chorus]
E
Want in die dag en nag

ek staan en wag vir meer van jou

Jou lyf en al
A
Jy dink ek dink aan trou
B
Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
E
Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
A B
Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou

[Verse 2]
E
Wie weet waarheen die wind waai
A
Die see sal bly sit
B
Ek sien jou in dit
E
Jy't soos met daai skulpies
A B A
my hart nogsteeds beet gese ek moet weet jys nooit verkeerd
B A B
Behalwe die keer ek moes dit net se, ek was op die ou end net wat jy wil he

[Chorus]
E
Want in die dag en nag

ek staan en wag vir meer van jou

Jou lyf en al
A
Jy dink ek dink aan trou
B
Kyk hoe gee ek gou my alles vir jou
E
Ongeag jy se dit sag

Belowe sonder om te lag

More Elandré Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords