Waar Die Wind My Waai - Elandré Chords
Chords: A, G, D, C, E
More chords by Elandré
Genre: pop, rock, afrikaans
[Verse 1]
A
Vas op een plek
G
Asem in my nek
D
Dit het my bygebly
A
Al is dit als verby
A
Kry nie geslaap nie
G
Ek rol net rond
D
Ruk my reg
A
Ek is klaar geveg
[Pre-Chorus]
G D
Met woorde soos gewere
A C
My buie soos die weer
G D
Gedink dit sou beter wees
E
As ons dit opvou en dit wegpak
E
Binne in my rugsak
E
Ontslae raak van jou nommer
E
My ophou bekommer oor jou
[Chorus]
A
Ek het dit afgelaai
G
Saad in die wind gesaai
D
En net soos daai
C
Gaan ek waar die wind my waai
A
Die winter maande
G
Ja my lewe
D
Het stilstaande gebly
C A
Ek gaan waar die wind my waai
G D A
Maar nou vertrou eks so kalm soos n palm
G D A
Elke keer druk ek weer snooze op my alarm
[Verse 2]
A
Ek het geskuil
G
Myself uitgehuil
D
In stereo
A
Probeer my hou
More Elandré Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords