Eerlikwaar - Elandré Chords
Chords: D, Em, C, G, G7
More chords by Elandré
Genre: house, techno, deep house
Released: 2019
Youtube: https://www.youtube.com/watch?v=DKsaP-aoiWQ
Original Key: G major
[Intro]
D Em C D
[Verse 1]
Em
Kan jy 'n geheim hou
C
Ek weet ek kan deel met jou
D
Jy verdien beter as die skadu's maar vir nou
Em
Hou ons dit stil
C
Daars soveel wat ek wil se
C
Maar ons moet in stilte le
D Em
As ek nie by jou is
C
Mis ek 'n deel van my
D
Ek kan seker nie als kry wat ek wil he
[Pre Chorus]
Em
Donker of lig
C
Al is ek ver, ek kom terug
C
Elke woord gaan oor jou
C
Hulle twyfel maar ons hou ja
[Chorus]
G
Eerlikwaar
G7
Ons het die prys betaal
C
Die verte maak my mal
C
Almal sien net 'n pad
C
Maar jy het my hart
G
Eerlikwaar
G7
Die tye was swaar
C
Maar jy is nog hier
More Elandré Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords