Hoofstroom - Elandré Chords
Chords: D, A, G
More chords by Elandré
Genre: electronic, experimental, ambient
[Intro]
D
[Verse 1]
D
Gun my net die oomblik
D
daar's iets wat ek wou sê
D A D
ek voel jou lewe soos jy in my arms lê
D G D
ek stuur my lyf op reise heen vanwaar
D
ek nie kan terug nie
A D A
eks van daai mens vervreemd, elke nuwe oomblik
D
'n nuwe dagbreek
[Chorus]
A G D
Hoofstroom, verbode rivier, word meer as 'n mens
A
'n heilige dier
A G D
hoofstroom, verbode rivier, word meer as 'n mens
A
'n heilige dier
[Verse 2]
D
gun my net die leeftyd
D
daars nog iets wat ek wou hê
D A D
ek voel jou bewe
D A D
soos jy in my arms lê
D
ek stuur my lyf op
G D A D
reise heen vanwaar ek nie kan terug nie
A D
eks van daai mens vervreemd, elke nuwe
A D A D
oomblik 'n nuwe dagbreek
[Chorus]
A G D
Hoofstroom, verbode rivier, word meer as 'n mens
A
'n heilige dier
A G D
hoofstroom, verbode rivier, word meer as 'n mens
A
'n heilige dier
[Bridge]
A G D A
Hey, heya, heya, heya
A G D A
Hey, heya, heya, heya
More Elandré Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords