🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Woorde Uit Jou Mond - Elandré Chords

Chords: Bb, F, Eb, Gm

More chords by Elandré

Genre: hiphop, rap, pop


[Intro]
Bb F Eb Bb F

[Verse]
Eb
Ek wil jou voel
Bb
Net vir jou voel
F
Tussen burg en villas, wil ek jou soen
Eb Bb F
Ek en jy, jy ek ons
Bb
Jy drink sjampanje
F
Met jou hande op jou kop ek kan nie ophou
Eb Bb F
Ek hou my oe op jou, jou

[Pre-Chorus]
Bb Gm
Daar's hierdie dinge wat jy doen jy hou my aandag
Eb
Maar ek dink ek beplan al ons groot dag
F
Maar ek sal uit hou, ek soek dan net jou
Bb
Speel is vir kinders dink dis tyd dat ons ons groot hou

[Chorus]
Bb
Ek kry dit in jou woorde,
F
die woorde uit jou mond.
Gm
Ek kry dit as jy loop
Eb
en ek voel jou nog hier rond.
Bb
Ek's dalk 'n bietjie haastig
F
en glad nie afgerond
Gm
Maar ek hang aan die woorde,
Eb Bb
die woorde uit jou mond

[Interlude]
F Gm Eb Bb F Gm Eb

[Verse]
Bb
Jy het al lankal
F
Hierdie harde hout gevat en tussen skare
F
Ek voel jy's daar
Eb
Jy praat met my
Bb F
Sal dit einde kry

More Elandré Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords