🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Tussen Die Lakens - Elandré Chords

Chords: F, Bb, C, Dm

More chords by Elandré

Genre: house, electronic, dance


[Intro]
F Bb F Bb

[Verse]
F
Tussen die lakens
Bb
Mis ek jou lyf
C
Kollekteer ek wapens
Bb
Om geeste uit te dryf
F
Ja, tussen die lakens
Bb
Raak ek te skaam
C
Lees jy vir my woorde
Bb
Al wat ek sing is jou naam

[Pre-Chorus]
Dm C
Ek onthou jou
F Bb
Op my vensterbank sit
Dm C
En in een sekonde
F Bb
Was my grys hart weer wit
Dm C
Jy met jou hare
F Bb
En ek met my trane
Dm
Soos jy vir my se
C Bb C
Dat jy oor die water gaan

[Chorus]
F
Sit my in jou sak
Bb
Soek my waar jy gaan
F
En kyk so nou en dan
Bb
Op na die maan
F
En weet ek kyk ook
Bb
En ek onthou
Dm C Bb
Ja, ek onthou jou

[Verse]
F
Ja, tussen die lakens
Bb
Het ons beloof
C
Al rol al die houe
Bb
Sal ons hou aan ons geloof

More Elandré Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords