Eendag - Elandré Chords
Chords: Db, Ab, Gb, Bbm, Eendag, Fm
More chords by Elandré
Genre: hip hop, rap, kwaito
[Intro]
Db Ab Gb
Db Ab Gb
[Verse]
Db
Vir nou,
Ab
Vir nou is ek lief vir jou.
Gb
Vir nou hou ek vas aan jou.
Bbm Ab
Tot ek beter woorde kry.
Db
Vir nou,
Ab
Vir nou het ek man geraak
Gb
En probeer om als reg te maak
Bbm Ab
Wat die tyd verniel het.
[Chorus]
Db
Nog net een dag
Ab
Voor ons vergaan.
Bbm
Voor wat ek is in sak en as is
Ab
En ons al twee weer alleen is.
Gb
Eendag
Bbm Ab Gb
Eendag
[Verse]
Db
Tot nou
Ab
Het ek dinge vermy
Gb
En kanse laat verby gly om te sê
Bbm Ab
Hoe seer my hart klop hier binne my.
Db
Tot nou
Ab
Het ek woorde terug gehou
Gb
Maar hoe kan 'n man se
Bbm Ab
Dat sy lewe voor jou voete lê
[Chorus]
Db
Nog net een dag
Ab
Voor ons vergaan.
More Elandré Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords