🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Honderd Duisend Maal - Elandré Chords

Chords: Am, C, F, G, A

More chords by Elandré

Genre: electronic, pop, dance


[Intro]
Am C Am F C

[Verse]
C
Sal jy my kussing deel
Am
Liggies sag hier met my hare speel
F
Tot ek wegkwyn in die nag en wegkruip
C
vir die jakkelse wat wag
C
Sal jy my koffie maak
Am
Drie jaar lank hier op 'n ou klipplaat
F
Hier maak mense bymekaar en jy soos 'n rookwolk
G C
Wat saggies my hartklop bedaar

[Chorus]
C Am
Laat storms kom en gaan
F C
As jy warm teen my staan
C Am
Jy het my hart verslaan
F G C
Een honderd duisend maal

[Instrumental]
Am C Am F C

[Verse]
C
Sal jy my sonlig raak
Am
En my skuiling as die lig swart raak
F
Sal jy in tellings vir my se
C
Ek's alles wat jy in die wereld wil he
C
Sal jy staan vyf voet vier
Am
In die kamplig wat jou oe versier
F G
Hoe kan mens liefde leen sonder wonder is jy die een
C
Hou my vas hier kom die reen

[Chorus]
C Am
Laat storms kom en gaan
F C
As jy warm teen my staan
C Am
Jy het my hart verslaan
F G C
Een honderd duisend maal

More Elandré Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords