Eilande Woestyne - Elandré Chords
Chords: E, B, D, A, C#m
More chords by Elandré
Genre: electronic, experimental, instrumental
[Intro]
E B D A B
E B D A B
[Verse 1]
E
Eilande woestyne
B
So bly jy is nog myne
D
Daar was klippe in die pad
A B
Maar ons het aangestap my lief
E
Jou mooi ding, met ń houding
B
Sonneblomme sal ek vir jou bring
D
Tot jy warm lê
A B
Jy kan baie met ń glimlag sê
[Pre-Chorus]
A B
Belowe my dat jy my sal lief hê
E D
Deur goed of sleg
C#m B
Ons maak ń weg
A
Ek vra nie veel
B
Net ń hart om te deel
E D
Dit voel so reg
C#m B
Ek sal vir jou veg
[Chorus]
E
Jys een van ń soort
B
Jy is waar ek behoort
D
Jy is alles en meer
A B
Jy is die rigting wat die lig in die donker gee
E B
Jy is myne
D A
Jy is myne
E B
Eilande woestyne
D A
Jy is myne
Jy is
More Elandré Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords