🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Butterflies - Bobby Van Jaarsveld Chords

Chords: Artist, Bobby, Album, Die, Eerste, A, D, E, F#m

More chords by Bobby Van Jaarsveld

Genre: electronic, pop, trance

Title - Butterflies
Artist - Bobby van Jaarsveld
Album - Die Eerste 10 Jaar
Released - 2015

Original Key - A Major

Youtube - https://www.youtube.com/watch?v=JQnadoEPajg

[Intro]
A A A A

[Verse 1]
A D A
Ek onthou die begin van november maand op ñ wingerd in die kaap.
A D E
Jyt gestaan teen die bas van ñ koelte boom ek was te bang om met jou te praat
A D A
Soos die son wegsak en dit skemer word en jy saggies aan my raak
A E A D E A
En die maan raak vol en my hart loop oor van die butterflies in die kaap

[Chorus]
A E A
Net soos die wind waai
D A
En als verander
E F#m
Jy laat my kop nog draai
D E A
Want jy gee my nog steeds butterflies
A E A
Kom le hier langs my
A D A
Dat ek meer van jou kry
A E F#m
Net soos die eerste keer
D E A
Gee jy my nog steeds butterflies

[Verse 2]
A D A
Dis al 15 jaar in November maand lyk nog dieselfde in die kaap
A D E
Teen daai koelteboom waar ons name staan vra jy my weer vir ñ dans
A D A
En dit voel nou weer soos daai eerste keer toe jy fluister in my oor
A E A D E A
Dit begin van voor en my hart loop oor van die butterflies in die kaap

[Chorus]
A E A
Net soos die wind waai
D A
En als verander
E F#m
Jy laat my kop nog draai
D E A
Want jy gee my nog steeds butterflies
A E A
Kom le hier langs my
A D A
Dat ek meer van jou kry
A E F#m
Net soos die eerste keer
D E A
Gee jy my nog steeds butterflies

More Bobby Van Jaarsveld Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords