🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Annatjie - Bobby Van Jaarsveld Chords

Chords: Bobby, G, C, D, Am7, D/F#, Am7/G, Am7/E, Geniet

More chords by Bobby Van Jaarsveld

Genre: kwaito, hip hop, r&b

# Die leêr is die skrywer se eie werk en verteenwoordig hulle interpretasie

van die #

# lied. Jy mag slegs hierdie leêr gebruik vir privaat studie, leerderskap, of

navorsing #

#----------------------------------------------------------------------------

-----------#
Song: Annatjie
Kunstenaar: Bobby van Jaarsveld

Album: Net vir Jou

Getab deur: Christo van Niekerk
Annatjie - Bobby van Jaarsveld
G C
Ek sit en wonder wat van jou geword
D G
het is jy oraait want jy spook by my
G C
Hoe kon ons dan so vinnig groot geword
D G
het dit voel dan net soos gister hier by my
D C
Die maan skyn so helder op hierdie stukkende bokskitaar,
D Am7 D
Hoe kon ek jou vergeet het, want jy was altyd daar
G D
Kom drink vanaand ‘n koffie kom kuier weer by my
Am7 D D/F#
Soos in die ou dae as ons illegal met jou pa se kar gaan ry
G D
Kom help my met daai lovesong wat ek nog klaar moet skryf
Am7 Am7/G D G
Oor die girl wat ons so mal gehad het ons het altyd oor Annatjie baklei
G C
As jy sing het ek vir jou geluister
D G
al was jy vals was dit nogals mooi
G C
En hoeveel keer moes ek antwoorde fluister
D G
en elke Maandag ‘n nuwe verskoning hoor
D C
Die maan skyn so helder op hierdie stukkende bokskitaar,
D Am7 D
Hoe kon ek jou vergeet het, want jy was altyd daar
G D
Kom drink vanaand ‘n koffie kom kuier weer by my
Am7 D D/F#
Soos in die ou dae as ons illegal met jou pa se kar gaan ry
G D
Kom help my met daai lovesong wat ek nog klaar moet skryf
Am7 Am7/G D G
Oor die girl wat ons so mal gehad het ons het altyd oor Annatjie baklei
C D
Dit was verkeerd maar ek sou alles oor wou hê

More Bobby Van Jaarsveld Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords