Elke Minuut - Bobby Van Jaarsveld Chords
Chords: A, D, F#m, E
More chords by Bobby Van Jaarsveld
Genre: pop, rock, dutch
[Verse]
A
Hoe tel 'n mens
Hoe werk jy uit
D
Hoe baie ek jou lief het
F#m
Ek kan dit net verduidelik met 'n soen
A
Hoe weeg ek dit
Beskryf ek dit
D
Hoe baie ek van jou hou
F#m
Ek kan nie maar ek sê dit met 'n soen
E
Die enigste manier wat ek dit doen
[Chorus]
D
Tagtig hartkloppe, vier liter bloed
A E
Sestien keer asemhaal, vyftig gedagtes oor jou
A
Elke minuut van my lewe
D
Tien oogknippe en een honderd treë
A F#m E
Sewe en twintig duisend druppels sweet net vir jou
D E D A
Elke minuut van my lewe van nou af vir ewig
[Verse]
A
Hoe skryf ek dit
Bewoord ek dit
D
Hoe sit ek op papier neer
F#m
Ek kan nie maar probeer dit met 'n soen
E
Die enigste manier om dit te doen
[Chorus]
D
Tagtig hartkloppe, vier liter bloed
A E
Sestien keer asemhaal, vyftig gedagtes oor jou
A
Elke minuut van my lewe
D
Tien oogknippe en een honderd treë
A F#m E
Sewe en twintig duisend druppels sweet net vir jou
D E D A
Elke minuut van my lewe van nou af vir ewig
More Bobby Van Jaarsveld Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords