Storieman - Bobby Van Jaarsveld Chords
Chords: Capo, G, D, Em, C, Geniet
More chords by Bobby Van Jaarsveld
Genre: electronic, dance, experimental
# Die leêr is die skrywer se eie werk en verteenwoordig hulle interpretasie
van die #
# lied. Jy mag slegs hierdie leêr gebruik vir privaat studie, leerderskap, of
navorsing #
#----------------------------------------------------------------------------
-----------#
Song: Storieman
Kunstenaar: Bobby van Jaarsveld
Album: Maak 'n Wens
Getab deur: Christo van Niekerk
Storieman - Bobby van Jaarsveld
#-----------#
# Capo 1 #
#-----------#
G - D - Em - C
G
Lank gelede ons was 7
D
sonder vrees of bang vir lewe
Em
ons was beste vriende
C
toe verloor ek jou...
G
Eendag lank terug 21
D
sonder wysheid sonder rigting
Em
Vind ek iets in iemand
C
wie ek kon onthou
Em D C
Luister saam die storieman van my en jou
G
Ek skryf die boeke hier binne my
D
Die sprokies is verhale oor jou en my
C
Ek lees dit met so baie gevoel
Em
omdat ek alles bedoel sodat jy alles verstaan
D G
Blaai om as jy die volgende woorde hoor,
D
ek sal jou altyd vind as ek jou verloor
C
ek lees dit met so baie gevoel
Em
omdat ek alles bedoel sodat jy alles verstaan
More Bobby Van Jaarsveld Songs
ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords