🎹 Chordroom

Your Song Chords & Lyrics Database

Lovesongletter - Bobby Van Jaarsveld Chords

Chords: G, D, C, Em, Am, Geniet

More chords by Bobby Van Jaarsveld

Genre: electronic, pop, r&b


# Die leêr is die skrywer se eie werk en verteenwoordig hulle interpretasie

van die #

# lied. Jy mag slegs hierdie leêr gebruik vir privaat studie, leerderskap, of

navorsing #

#----------------------------------------------------------------------------

-----------#

Song: Lovesongletter

Kunstenaar: Bobby van Jaarsveld

Album: Net vir Jou

Getab deur: Christo van Niekerk

Lovesongletter - Bobby van Jaarsveld

#--------#
# KEY: G #
#--------#
Intro - G - D - C x2
G D C
Gisteraand het ek n brief vir jou geskryf,
G D C
swart op wit, my liefde vir jou bely.
G D C
Uit my pen het die woorde min geraak,
Em D C
Toe skryf ek n song, want jy weet hoe ek briewe haat.

En hy gaan so...
G D
Hallo my Engel wat maak jy nou?
C D
Ek wonder by-myself waar is jy nou.
G D
Dit voel of ek jou so lank terug gesien het,
C D
vandag het ek seer want ek mis jou so!
G Am D G
Hierdie is my lovesongletter,my briefie net vir jou,
Em C
'n Briefie net om te sê, ek is baie...
D G
Ek is bitter baie lief vir jou.
Interlude - G - D - C
G D C
Gisteraand het ek die song vir jou gesing,
G D C
uit my mond my hele hart vir jou gebring.
G D C
En daai brief is toe klaar en toegevou,
Em D C
maar die woorde klink net beter, in n song vir jou

More Bobby Van Jaarsveld Songs

ChordRoom - Free Guitar & Piano Chords